1 Kronieke 13:6 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid en al die Israeliete het na die stad Baäla gegaan. Baäla se ander naam was Kirjat-Jearim en dit het behoort aan die Juda-stam. Hulle het die kis van God gaan haal, die kis van die Here. Die Here se troon is bokant die gerubs en die kis behoort aan Here.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:3-13