1 Kronieke 13:8 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid en al die Israeliete het voor God gedans en hulle het baie hard gesing. Hulle het liere en harpe gespeel en tamboeryne en simbale geslaan en trompette geblaas.

1 Kronieke 13

1 Kronieke 13:1-14