1 Korintiërs 16:2 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet elkeen elke Sondag by die huis ’n bietjie geld bêre. Julle kan van die geld bêre wat julle nie gebruik het nie. En wanneer ek kom, dan sal ek nie vir julle geld vra nie omdat julle dan klaar geld gespaar het.

1 Korintiërs 16

1 Korintiërs 16:1-11