1 Korintiërs 16:3 Bybel vir Almal (ABA)

Julle mag self die mense kies wat die geld na Jerusalem moet neem. Wanneer ek kom, dan sal ek briewe skryf wat sal sê dat hierdie mense goeie gelowiges is. Ek sal hulle dan stuur om julle present na Jerusalem te neem.

1 Korintiërs 16

1 Korintiërs 16:1-7