1 Korintiërs 16:1 Bybel vir Almal (ABA)

Ek is besig om geld bymekaar te maak vir die gelowiges in Jerusalem. Ek het klaar vir die gemeentes in Galasië gevra om geld te gee. Nou vra ek ook vir julle.

1 Korintiërs 16

1 Korintiërs 16:1-7