1 Korintiërs 15:31 Bybel vir Almal (ABA)

My vriende, daar is elke dag mense wat my wil doodmaak. Dit is waar, en dit is ook waar dat ek trots is op julle. Ek is trots op julle omdat Christus Jesus ons Here my werk by julle geseën het.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:28-41