1 Korintiërs 15:32 Bybel vir Almal (ABA)

Ek het in Efese geveg teen mense wat soos wilde diere was en wat my wou doodmaak. Het dit vir my gehelp? Nee, as die mense wat dood is, nie weer sal lewe nie, dan moes ek ook gesê het: Kom ons eet en drink,want môre sterf ons.

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:22-34