1 Korintiërs 15:30 Bybel vir Almal (ABA)

En ook, as die mense wat dood is, nie weer sal lewe nie, hoekom doen ons elke dag vir God dinge waaroor ander mense ons wil doodmaak?

1 Korintiërs 15

1 Korintiërs 15:21-39