1 Konings 21:7 Bybel vir Almal (ABA)

Agab se vrou Isebel sê toe vir hom: “Jy is die koning van Israel. Staan op en eet en wees vrolik. Ek sal ’n plan maak sodat jy Nabot van Jisreël se wingerd kan kry.”

1 Konings 21

1 Konings 21:1-17