1 Konings 21:8 Bybel vir Almal (ABA)

Isebel skryf toe briewe en sy sit Agab se naam en sy seël daarop. Toe stuur sy die briewe na die leiers en die amptenare wat saam met Nabot in sy stad gewoon het.

1 Konings 21

1 Konings 21:6-18