1 Konings 21:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hy sê toe vir haar: “Ek het met Nabot van Jisreël gaan praat en vir hom gevra: Gee vir my jou wingerd, ek sal jou betaal, of as jy wil, sal ek vir jou ’n ander wingerd gee. Maar hy het gesê nee, hy sal nie sy wingerd vir my gee nie.”

1 Konings 21

1 Konings 21:1-11