1 Konings 20:14 Bybel vir Almal (ABA)

Toe vra Agab: “Met wie sal die Here dit doen?”En die profeet sê: “Die Here sê: Ek sal dit doen met die jongmanne van die distrikshoofde.”Agab vra toe wie die oorlog moet begin, en die Here antwoord: “Jy.”

1 Konings 20

1 Konings 20:6-22