1 Konings 20:13 Bybel vir Almal (ABA)

En toe kom daar ’n profeet by Agab, die koning van Israel. Die profeet het gesê: “Die Here sê: Sien jy hierdie groot klomp mense? Ek sal jou vandag laat wen teen hulle, dan sal jy weet dat Ek die Here is.”

1 Konings 20

1 Konings 20:9-15