1 Konings 20:15 Bybel vir Almal (ABA)

Agab het die jongmanne van die distrikshoofde laat tel en laat gereedstaan. Hulle was 232 manne. Daarna het hy al die manne van Israel laat tel en laat gereedstaan. Hulle was 7 000 manne.

1 Konings 20

1 Konings 20:8-20