1 Konings 17:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die vrou het vir Elia gesê: “Nou weet ek jy is regtig ’n man van God. Die dinge wat die Here sê jy moet sê, is die waarheid.”

1 Konings 17

1 Konings 17:19-24