1 Konings 18:1 Bybel vir Almal (ABA)

Dit het ’n lang tyd nie gereën nie. Die Here het ná drie jaar vir Elia gesê: “Jy moet gaan sodat koning Agab jou kan sien. Ek wil dit laat reën in die land.”

1 Konings 18

1 Konings 18:1-7