1 Konings 15:33-34 Bybel vir Almal (ABA)

33. Baesa seun van Agija het koning van Israel geword in die derde jaar nadat Asa koning van Juda geword het. Baesa was 24 jaar lank koning in Tirsa.

34. Hy het dinge gedoen waarvan die Here nie hou nie. Hy het gedoen wat Jerobeam gedoen het. Jerobeam het die mense van Israel sonde laat doen, en Baesa het nou dieselfde sondes gedoen.

1 Konings 15