1 Konings 15:33 Bybel vir Almal (ABA)

Baesa seun van Agija het koning van Israel geword in die derde jaar nadat Asa koning van Juda geword het. Baesa was 24 jaar lank koning in Tirsa.

1 Konings 15

1 Konings 15:27-34