1 Konings 14:31 Bybel vir Almal (ABA)

Rehabeam het gesterf en hulle het hom begrawe by sy voorvaders in die Dawidstad. Sy ma was Naäma, sy was ’n Ammonitiese vrou. Rehabeam se seun Abia het koning geword ná hom.

1 Konings 14

1 Konings 14:22-31