1 Konings 14:10 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sal Ek dit nou sleg laat gaan met die koningshuis van Jerobeam. Ek sal al die mans en die seuns in die koningshuis van Jerobeam laat sterf, slawe en ook mense wat vry is in Israel. Soos ’n mens beesmis verbrand totdat dit as is, so sal Ek doen met die koningshuis van Jerobeam.

1 Konings 14

1 Konings 14:9-18