1 Konings 14:11 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer iemand van die nageslag van Jerobeam in die stad sterf, dan sal die honde hom opvreet, en wanneer iemand in die veld sterf, dan sal die voëls hom opvreet.

1 Konings 14

1 Konings 14:9-16