1 Konings 14:9 Bybel vir Almal (ABA)

Maar jy het slegter dinge gedoen as almal wat vóór jou koning was. Jy het vir jou ander gode en beelde gemaak. So het jy vir My hartseer gemaak en weggegaan van My.

1 Konings 14

1 Konings 14:3-15