Wie die wet van die Here verontagsaam, praat met lof van goddelose mense;wie die wet onderhou, beveg hulle.