Spreuke 28:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Slegte mense het geen begrip van wat reg is nie;dié wat na die wil van die Here vra, het 'n goeie begrip van alles.

Spreuke 28

Spreuke 28:1-10