Spreuke 28:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

'n Man wat self arm is en arm mense uitbuit,is soos 'n reën wat alles verspoel,sodat daar niks te ete oorbly nie.

Spreuke 28

Spreuke 28:1-4