Spreuke 25:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Soos die hoogte van die hemelruim en die diepte van die aardbodem,so kan konings se gedagtes ook nie gepeil word nie.

Spreuke 25

Spreuke 25:1-13