Spreuke 25:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die eer van God lê in wat Hy verborge hou;konings se eer lê in wat hulle aan die lig bring.

Spreuke 25

Spreuke 25:1-9