Romeine 10:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Of 'n ander vraag: Het Israel dit dan nie verstaan nie? In die eerste plek wys ek op wat God deur Moses sê:“Ek gaan julle jaloers maak op mense wat nie 'n volk is nie,en julle kwaad maak oor 'n volk wat nie julle kennis het nie.”

Romeine 10

Romeine 10:17-21