En Jesaja gaan selfs verder. Daar sê God:“Ek het My laat vind deur mense wat My nie gesoek het nie,Ek het verskyn aan mense wat nie na My gevra het nie.”