Romeine 10:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar 'n mens sou kon vra: Het die Israeliete dan nie die prediking gehoor nie?Alte seker het hulle gehoor! Die Skrif sê:“Hulle prediking het oor die hele wêreld weerklink,hulle woorde tot by die uithoeke van die aarde.”

Romeine 10

Romeine 10:10-21