Prediker 4:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Verder het ek ook nog al die verdrukking in hierdie wêreld gesien.Die verdruktes kla, maar niemand help hulle nie;daar is niemand wat help teen die geweld van die verdrukkers nie.

2. Toe het ek gedink dié wat klaar dood is, is gelukkiger as dié wat nog lewe,

Prediker 4