Prediker 4:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder het ek ook nog al die verdrukking in hierdie wêreld gesien.Die verdruktes kla, maar niemand help hulle nie;daar is niemand wat help teen die geweld van die verdrukkers nie.

Prediker 4

Prediker 4:1-3