Moenie te gou praat nie,moenie oorhaastig 'n belofte aan God maak nie,want Hy is in die hemel en jy op die aarde.Laat jou woorde daarom min wees.