Numeri 18:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Leviete is tot jou beskikking vir al die diens by die tent. Hulle mag egter nie die offergereedskap hanteer om op die altaar te offer nie, want dan sal hulle en julle sterf.

Numeri 18

Numeri 18:1-6