Numeri 18:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy moet jou Levitiese ampsgenote uit jou stam na jou toe laat kom dat hulle by jou kan aansluit en jou kan help. Jy en jou seuns moet die ampspligte by die tent met die getuienis verrig.

Numeri 18

Numeri 18:1-10