Numeri 18:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle moet by jou aansluit en die diens by die tent van ontmoeting waarneem, al die werk by die tent. Iemand wat nie daartoe bevoeg is nie, mag nie saam met julle diens doen nie.

Numeri 18

Numeri 18:1-13