Numeri 16:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Almal het toe hulle vuurpanne gevat, vuur daarin gesit en wierook daarop geplaas, en by die ingang van die tent van ontmoeting gaan staan, ook Moses en Aäron.

Numeri 16

Numeri 16:17-26