Numeri 16:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elkeen moet wierook in 'n vuurpan sit en dit na die altaar toe bring, elkeen van die twee honderd en vyftig man met sy eie vuurpan, en ook jy en Aäron, elkeen met sy vuurpan.”

Numeri 16

Numeri 16:9-25