Nehemia 13:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek het met die mense geraas, hulle vervloek, party van hulle geslaan, hulle hare uitgetrek en hulle voor God 'n eed laat aflê: “Julle sal julle dogters nie laat trou met die heidene se seuns nie en hulle dogters nie met julle seuns of met julleself nie.

Nehemia 13

Nehemia 13:17-31