Nehemia 13:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit was tog hiermee dat koning Salomo van Israel gesondig het! Onder die groot nasies was daar nie 'n koning soos hy nie. Sy God het hom liefgehad en hom koning laat word oor die hele Israel, maar vreemde vrouens het ook vir hom laat sondig.

Nehemia 13

Nehemia 13:18-31