Nehemia 13:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daardie dag is daar ten aanhore van die volk voorgelees uit die boek van Moses, en daar is geskryf gevind dat 'n Ammoniet of Moabiet nooit in die gemeente van God mag kom nie.

Nehemia 13

Nehemia 13:1-11