Nehemia 12:47 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die tyd van Serubbabel en Nehemia het die hele Israel vir die sangers en die poortwagte se onderhoud gesorg soos dit elke dag nodig was. Hulle het ook die offergawes vir die Leviete opsy gesit en die Leviete het dan weer dié van die priesters opsy gesit.

Nehemia 12

Nehemia 12:42-47