Nehemia 13:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit was omdat hulle nie brood en water aan die Israeliete wou gee nie en vir Bileam gehuur het om 'n vloek oor Israel uit te spreek. Ons God het die vloek in seën laat verander.

Nehemia 13

Nehemia 13:1-5