25. Wat betref die nedersettings met hulle boerderygebiede, daar het van die Judeërs in Kirjat-Arba en sy buiteposte gewoon, in Dimona en sy buiteposte, in Kabseël en die nedersettings by hom,
26. in Jesua, in Molada, in Bet-Pelet,
27. in Gasar-Sual, in Berseba en sy buiteposte,
28. in Siklag, in Mekona en sy buiteposte,
29. in En-Rimmon, in Sora, in Jarmut,
30. in Sanoag en Adullam en die nedersettings by hulle, in Lakis en sy boerderygebied en in Aseka en sy buiteposte. Hulle was dus gevestig oor die gebied van Berseba af tot by Hinnomdal.
31. Die Benjaminiete het gewoon in Geba, Mikmas, Aja, Bet-El en sy buiteposte,
32. Anatot, Nob, Ananeja,
33. Gasor, Rama, Gittajim,
34. Gadid, Seboïm, Neballat,
35. Lod, Ono en Vakmansdal.
36. Afdelings Leviete het ook in Juda en Benjamin gewoon.