Nehemia 11:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wat betref die nedersettings met hulle boerderygebiede, daar het van die Judeërs in Kirjat-Arba en sy buiteposte gewoon, in Dimona en sy buiteposte, in Kabseël en die nedersettings by hom,

Nehemia 11

Nehemia 11:23-28