Nehemia 11:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

in Sanoag en Adullam en die nedersettings by hulle, in Lakis en sy boerderygebied en in Aseka en sy buiteposte. Hulle was dus gevestig oor die gebied van Berseba af tot by Hinnomdal.

Nehemia 11

Nehemia 11:26-36