Matteus 9:1-2 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. Jesus het toe in die skuit geklim, die see oorgesteek en in sy eie dorp aangekom.

2. Daar het hulle 'n verlamde man wat bedlêend was, na Hom toe gebring. Toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlamde: “Vriend, wees gerus; jou sondes word vergewe.”

Matteus 9