Matteus 10:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jesus het sy twaalf dissipels nader geroep en hulle mag gegee om onrein geeste uit te dryf en om elke soort siekte en kwaal gesond te maak.

Matteus 10

Matteus 10:1-5