Matteus 9:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar het hulle 'n verlamde man wat bedlêend was, na Hom toe gebring. Toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlamde: “Vriend, wees gerus; jou sondes word vergewe.”

Matteus 9

Matteus 9:1-7