Matteus 18:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

En as jou oog jou van My afvallig maak, ruk hom uit en gooi hom van jou af weg. Dit is vir jou beter om met een oog die lewe in te gaan as om met altwee oë in die vuur van die hel gegooi te word.”

Matteus 18

Matteus 18:1-16